Home  » Leisure  » Books & Magazines  »Listing #2948
R0

Die meisie op die dak

Posted Jul 09, 2018 | Hits: 3374
Province: Gauteng
City: Krugersdorp
Address: Krugersdorp, South Africa
Estelle is skaam vir hulle nuwe huis met die giggelgeel kombuis en vuil matte.
Sy wens dit was nie nodig om na hierdie goor buurt te trek nie. Sy wens die ding met haar Pa het nooit gebeur nie. Sy wens dit was nie nodig om terug te gaan skool toe waar almal haar vreemd aanstaar en agter bakhande fluister nie.

Maar wense is nie veel werd nie – tensy jy in sprokies, gelukkige eindes en die towerkrag van verskietende sterre glo.

Dan ontmoet Estelle egter die buurseun.

Aiden met sy grys oë, kuiltjieglimlag en melkverslaafde kat.


Aiden wat graag tatoeëermerke teken en saans op die motorhuis se dak sit en kondensmelk eet.
0 comments

0 comments on Die meisie op die dak

Please sign in so you can post a comment.

Sell Today Marketing

User since: May 11, 2015
See all ads »

Email
 Share  Report  Favorite  Add to Compare

Related listings

Go to top